|
Soetveld
Boerdery se koordinate
is Suid 23o
21' 46" en Oos 29o
42' 59" (S 23.362778; E 29.7163889)
en is geleë naby Bandelierkop
in ‘n malariavrye gedeete
van die Limpopo bosveld, 350 km
noord van Pretoria. Die plaas
is maklik bereikbaar, net 6 kilometers
van die N1 tussen Polokwane en
Louis Trichardt (Makhado).
Soetveld
Boerdery is located
in a malaria free region of the
Limpopo Province bushveld, 350
km north of Pretoria. The farm
is easily accessible, only 6 kilometers
from the N1 between Polokwane
and Louis Trichardt (Makhado).
|