Soetveld Boerdery Eloff Boerdery
Home Location History Lodge Game Ranching Hunting
 
Soetveld Lodge  
   

Soetveld Lodge, deel van Soetveld Boerdery, is geleë aan die voet van ‘n pragtige koppie met uitsigte oor ‘n nabygeleë watergat, die plaas en die Soutpansberge in die verte.

Die lodge is ontwerp om ‘n familiebestemming te wees met grasdak chalets en safari tente. In totaal is daar sewe slaapkamers, almal met en-suite badkamers, met 16 beddens waarvan vyf dubbelbeddens is.

Die hoofgebou bestaan uit ‘n kombuis, eetkamer, kroeg en sitkamer. Daar is ‘n houtdek aan die voorkant van die gebou waarop gekuier of in die jacuzzi ontspan kan word.

The Soetveld Lodge consist of a main building, three chalets and three safari tents, all with en-suite facilities. The lodge can sleep at least 16 people in comfort. From the deck, swimming pool and jacuzzi guest have a beautiful view of the farm and the Soutpansberg in the distance.

Soetveld Lodge

 
Soetveld Lodge
 
Soetveld Lodge
 
Soetveld Lodge
 
Soetveld Boerdery
Kontak / Contact: dot Frits Eloff: +27 82 856 6272; fceloff@mweb.co.za dot Ida Eloff: +27 83 228 9755; ida@soetveld.co.za